Successfully reported
+51

26 on Adderley

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

26 on Adderley is 'n selfsorghuis in Robertson en is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede langs Kaapse Route 62 kan verken.

Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n aparte bad. Daar is 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof in die kombuis en die oopplan-leefarea het 'n rusbank en WiFi. Veilige parkeerplek vir 3 gaste is beskikbaar.

The Cottage is apart van die hoofhuis en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n ketel, yskassie en 'n mikrogolf in die in die kombuisie. Ander geriewe sluit 'n privaat braai en parkeerplek in.

Die verblyf is naby restaurante, winkels, wynproe-venues en ander geriewe in die middedorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Margaux M
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik. Dit was perfek vir een nag se oorbly met al die geriewe wat nodig was.
Sep 2025
Danie B
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik, skoon en netjies. Heerlik en lekker. Sal weer daar bly.
Aug 2025
Beyondche G
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Baie goeie plek, alles is netjies. Charmain is baie vriendelik en gaan uit haar pad vir gaste. Sal weer en weer kom!
Aug 2025
Maureen V
Saam met vriende
5.0
Die verblyf was op standaard, behalwe vir die tekort t.o.v. die eetgerei. Die enigste probleem was dat daar net eetgerei (koppies, borde ens.) was vir...
Sien meer
Jul 2025
Tharina L
5.0
Skoon en netjies met vriendelike ontvangs. Baie dankie vir vriendelike diens! Die opgradering van ons blyplek was 'n bonus.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Charmain Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 26 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink 26 on Adderley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e5b42285a55f5a8fef3e94e1e694a21db7532030dcd54d09b1f921ae6e8aeb7a9d34fe541de9d3ef4884e71f27badb57670?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 26 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.806024359225 19.88114686143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang