Successfully reported

26 on Chopin

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hanlie E
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Fantasties uitstekend. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer volgende jaar van die verblyf gebruikmaak. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
26 on Chopin
Liewe Hanlie en heerlik om julle te ontmoet! Ons waardeer gaste soos julle en hoop ons sien gou weer. Julle sal áltyd welkom wees! Vriendelike groete, Elsie

Marinda W
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies, vriendelik en bedagsaam. Ek is baie vriendelik ontvang. Die eenheid is baie skoon en netjies met alles wat nodig is, ook 'n lekker koppie koffie en beskuit om jou oggend mee te begin. Sal beslis weer daar bly as ek in Potch kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
26 on Chopin
Beste heerlik om julle by ons te verwelkom! Julle sal altyd welkom wees. Ons waardeer gaste soos julle en hoop om spoedig weer te sien... Vriendelike groete Elsie

Adelene N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Netjies, skoon en veilig! Het héérlik by 26 on Chopin gebly en sal definitief weer daar bespreek! Gasvryheid en diens was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
26 on Chopin
Beste Adelene, baie dankie vir jou terugvoer! Ons waardeer gaste soos julle. Julle sal altyd welkom wees by Comfy&Cozy! Glo ons sien sommer gou weer! Vriendelike groete, Elsie

Juan B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Comfortable, clean and safe. Great location for Aardklop. Thank you for a warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
26 on Chopin
Beste Juan, dit was 'n heerlike voorreg om jou te ontmoet! Gaste soos jy sal altyd welkom wees! Dankie dat jy ons Comfy&Cozy so netjies en skoon agtergelaat het! Hoop ons kan jou gou weer sien! Vriendelike groete Elsie

Wayne P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Relaxing and comfortable. Accommodation was extremely comfortable. Amenities were just what we required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
26 on Chopin
It was a great pleasure to host you and your lovely daughter! We appreciate guests like you! You will always be welcome to visit us again! Warm regards, Hans and Elsie

Louise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik en rustig. Kan die plek sterk aanbeveel. Heerlike skoon en netjiese plek! Pragtige dekor en uiters vriendelike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
26 on Chopin
Dankie, Louise! Julle sal altyd welkom wees by ons! Was heerlik om te ontmoet! Vriendelike groete Elsie

Nikki S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustige, bekoorbare elegansie. Hier is so ongelooflik baie aandag aan details gegee. Alles is ongelooflik skoon, netjies en duursaam. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die privaat ingang waardeer, ons moes uit vir 'n troue laat middag en het nie nodig gehad om die eienaars te pla toe ons terug kom nie. Alles is mooi verduidelik, niks verwarrend nie. Die area is lieflik rustig en stil. Ons is nog die volgende oggend met 'n lieflike donderstorm en tortelduiwe wakker gemaak- Idillies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
26 on Chopin
Hallo Nikki Dankie vir jou review! Altyd heerlik om gaste soos julle te mag huisves. Dankie dat jul mooi na ons plek gekyk het! Hoop ons sien julle sommer gou weer by ons. Julle sal altyd welkom wees. Vriendelike groete Elsie

Edwill V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantastiese oornag gewees. Heerlik gebly, die gasvrou het ons vriendelik ontvang en alles aan ons verduidelik, selfs die loadshedding skedule vir ons deurgegee. Alles is soos op foto's en gerieflik. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
26 on Chopin
Dankie Edwill, dit was net 'n plesier om julle te kon huisves! Julle is uitstekende gaste. Hoop ons sien julle gou weer, altyd welkom by ons! Elsie

Zelda W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Jou huis, weg van die huis. Baie dankie vir 'n heerlike kuier. Beslis een van die beste plekke waar ons gebly het. Alles was skoon en netjies. Hans en Elsie het ons laat tuis voel. Die ekstra filterkoffie wat ons kon maak, was die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
26 on Chopin
Dankie Zelda! Julle sal áltyd welkom wees by ons! Sien uit na julle volgende besoek aan Potch! Seën vir julle! Vriendelike groete, Elsie

Suzette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Excellent. A hidden gem, excellent, matched all our needs and expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
26 on Chopin
Baie dankie, Suzette! Hoop ons sien julle sommer gou weer! Vriendelike groete, Elsie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 26 Chopin Street, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf78ba449c8f1d16113f89e82c09b99d5fef118d73350a6344bac44502ef139e40a6d7086ae959b08f0360ca857854bb8adfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 3 mense 15 5 1 5 26 Chopin Street Van der Hoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.7023064 27.1160194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang