Successfully reported
+16

26 on Greenway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage Drive, 26 Greenway Woods, White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

26 on Greenway is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n veilige kompleks op Witrivierlandgoed en is ideaal vir 'n gesinswegbreek met talle aktiwiteite wat gaste op die perseel kan geniet.

Die huis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie. swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Gaste kan by die toonbank sit en hul maaltye geniet. Die area lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, kaggel en 'n TV en lei weer na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en ingeboude braai.

Die landgoed het 'n speelgrond met 'n springmat en 'n gemeenskaplike swembad. Gaste kan ook 'n potjie gholf by die Witrivier-buiteklub speel. Die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe is net 20 km ver en die Krugerwildtuin se Numbi-hek is 37 km vanaf die landgoed.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jonothan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Vintage Drive, 26 Greenway Woods, White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink 26 on Greenway het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage Drive, 26 Greenway Woods, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA531f28e8d78d4d7b6826a9051fc346e554a570629b577525ddbf03f47b94f55c5d41ad967abde4c149851c3bb2bb7b3ce2ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Vintage Drive 26 Greenway Woods 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.281800561697 31.00401517791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang