26 on Star
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Star Road, Selcourt, Springs, 1559, Gauteng
- Vanaf R480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
26 on Star is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in Springs, Johannesburg bied. Die gastehuis bied gaste 'n sentraal geleë vakansie, en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n avontuurlike wegbreek.
Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 4 pragtig ingerigte kamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos 'n lessenaar, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Elke kamer het lugversorging en 'n waaier.
Gaste kan 'n duik in die gemeenskaplike swembad neem, gesellig rondom die braai-areas verkeer of in die gimnasium oefen. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Maylene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 26 Star Road, Selcourt, Springs, 1559, Gauteng
- Gaste dink 26 on Star het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Star Road, Selcourt, Springs, 1559, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang