Pearl of the Paarl
Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Clift Street, Unit 26 Queen's Terrace, Paarl, 7646, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 275 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pearl of the Paarl bied selfsorgverblyf met 'n sentrale ligging in die suide van Paarl, net langs die Hoofstraat. Laborie Estate, restaurante en winkels is naby. Hierdie eenheid is 'n ideale verblyf vir enkellopende sakereisigers en vakansiegangers, sowel as vir 'n klein gesin.
Hierdie woonstel is in 'n woonstelkompleks op die eerste verdieping geleë en bied slaapplek vir tot 4 volwassenes in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die gedeelde badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe met kroegstoele. Die sitkamer is ingerig met 'n rusbank en 'n stoel, en 'n slim-TV met Netflix, Prime Video, Disney en DStv vir jou eie aanmeldrekeninge. Die kamer maak oop na 'n balkon wat lekker skadu in die warm somer bied. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 1 parkeerplek buite die straat. Gaste kan wynproe en wandelpaaie geniet. Let wel: weer eens moet genoem word dat dit op die eerste verdieping met trappe in 'n kompleks is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 59
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4 Clift Street, Unit 26 Queen's Terrace, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Pearl of the Paarl het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Clift Street, Unit 26 Queen's Terrace, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang