Successfully reported
+14

26 Riverclub Villas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 26 Riverclub Villas, Limpopo Crescent, Riverclub Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

26 Riverclub Villas is 'n selfsorgvakansie-eenheid in The Riverclub, bekend as wonderlike gesinsvriendelike verblyf in die hartjie van Plettenbergbaai. Met die Piesangrivier wat die oord omring en net 'n entjie se stap van die strand af, maak sy groot parkagtige tuine, groot skaduryke bome en veilige geplaveide paaie dit die ideale basis vir jou vakansie. Voeg hierby die 24-uur sekuriteit, swembad, tennisbane en muurbalbane en jy het 'n wenner.

Die eenheid is ruim en gerieflik, met 'n groot oopplan-leefarea, volledig toegeruste kombuis en patio, met braaigeriewe, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer, met 'n koningingrootte-bed, het 'n deur wat na die patio oopmaak, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n hoofbadkamer met 'n bad. Dit is 'n woonstel op die grondvloer.

Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is 'n TV met 'n DVD-speler, en die eenheid is bedraad vir DStv wat op versoek beskikbaar is. Wi-Fi is 'n ekstra bonus. Daar is 'n wasmasjien in die kombuis en tuimeldroër in die motorhuis. Daar is beide motorhuis en buite parkeerplek. Daar is plek vir 'n klein sleepwa. Jammer, geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 14

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 26 Riverclub Villas, Limpopo Crescent, Riverclub Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 26 Riverclub Villas, Limpopo Crescent, Riverclub Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUsoGgl7YgucRCDXqV9dNVAVKygjEmiakgZrRTCRjq6npWVUPUU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 26 Riverclub Villas, Limpopo Crescent Riverclub Piesang Valley Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.060789540437 23.369344809926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang