26 Seascape Lodge
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 22 Nicholson Avenue, Unit 26 Seascape Lodge, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
26 Seascape Lodge is 'n moderne en knus selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo, wat dit 'n ideale bestemming maak vir 'n onvergeetlike kuswegbreek vir paartjies of klein gesinne.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer met lugversorging en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl 'n dubbelslaapbank in die sitkamer ekstra slaapplek vir 2 gaste bied. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea sluit 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis bied die sitkamer gemaklike sitplek en 'n slim-TV met stromingsdienste.
Die eenheid maak oop na 'n oordekte balkon met 'n eetkamertafel met 4 sitplekke, perfek om maaltye buite te geniet. Gaste kan ook ten volle gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braai-areas. Veilige parkering word voorsien. Die eiendom se sentrale ligging plaas dit binne maklike bereik van die strand, restaurante en ander geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 22 Nicholson Avenue, Unit 26 Seascape Lodge, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 22 Nicholson Avenue, Unit 26 Seascape Lodge, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang