261 Brookes Hill Suites
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lady Bea Crescent, Unit 261 Brookes Hill Suites, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
261 Brookes Hill Suites is 'n lieflike selfsorgwoonstel met wonderlike see-uitsigte in 'n veilige kompleks in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie wat 'n kuswegbreek soek, want dit is net oorkant die pad van die strand af.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir altesaam 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet in. Alle linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n elektriese braaipan, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die bed is 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Boonop is daar 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie. Die Brookes Hill-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Matthew Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 72
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lady Bea Crescent, Unit 261 Brookes Hill Suites, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink 261 Brookes Hill Suites het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lady Bea Crescent, Unit 261 Brookes Hill Suites, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang