Successfully reported
+22

261 Brookes Hill Suites

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lady Bea Crescent, Unit 261 Brookes Hill Suites, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

261 Brookes Hill Suites is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in 'n veilige kompleks in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit kan die ideale opsie vir 'n paartjie wees wat op soek is na 'n wegbreek aan die kus aangesien die woonstel oorkant die strand is.

Hierdie oopplan-woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea het 'n kombuisie wat met 'n elektriese braaipan, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Langs die bed is daar 'n knus sitarea met sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Jessie K
Saam met lewensmaat
5.0
Great. My stay at Brookes Hill Suites was one of the best stays I've had. Super clean and has all the necessary amenities. The agent wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Debbie M
Gesin met tieners
5.0
The perfect get away and location and accommodation. We will definitely be back. Wow it was awesome. The security, the cleaning staff, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Sanet T
Saam met lewensmaat
5.0
Just as pictures. Just as photos, very neat, centre of Summerstrand.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Willem H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Baie gerieflike plek met veilige parkering. Ligging is perfek met baie restaurante binne loopafstand. Pragt...
Sien meer
Jun 2024
Deen T
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay overall, safe and cozy. My wife and I had a nice stay here. It was quite windy during our stay. If the door leading to the o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 72

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lady Bea Crescent, Unit 261 Brookes Hill Suites, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink 261 Brookes Hill Suites het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lady Bea Crescent, Unit 261 Brookes Hill Suites, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedfeab46a378eef44ed0d477f31feeabd1b773008a02f626405778e83cf403ef484491a49bf8cc2dc5d3b3f07a2884dc7d1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Lady Bea Crescent Unit 261 Brookes Hill Suites 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.978210939038 25.650880706152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang