263 Brookes Hill Suite
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lady Bea Avenue, Summerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 390R1 112 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
263 Brookes Hill Suite, geleë in Summerstrand, Gqeberha, is 'n knus selfsorgwoonstel net 'n kort entjie van die strand af. Dit bied gemaklike akkommodasie en pragtige see-uitsigte, 'n uitnodigende plek vir 'n rustige kuswegbreek.
Hierdie suite bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die aparte badkamer is toegerus met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is goed toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, lugbraaier, eetgerei en breekware. Die sitkamer spog met gemaklike sitplek, 'n TV en WiFi-toegang. Dit maak oop na 'n privaat balkon met 'n pragtige uitsig, ideaal vir oggendkoffie of om die sonsondergang te kyk.
Geniet 'n braai op die agterpatio of eet met sonsondergang. Hierdie huis is ideaal geleë met maklike toegang tot kafees, restaurante en strandkroeë. Veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lukas Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Lady Bea Avenue, Summerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink 263 Brookes Hill Suite het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lady Bea Avenue, Summerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang