Successfully reported
+60

Vitamiene-See - 27 Magersfontein

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Okt 2025 tot 30 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Magersfontein Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R920 R782 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vitamiene-See (27 Magersfontein) is in Hartenbos geleë en bied gehalte selfsorg-vakansieverblyf. Die eiendom is ideaal vir groot gesinne, groepe vriende, kleiner groepe, of selfs 1 of 2 gaste. Dit is binne maklike bereik van die strand, winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Voorhuis: Hierdie eenheid het 3 slaapkamers en 'n volledige badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak, sowel as 'n ekstra toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, stoof met oond en spens. Die sitkamer het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en gratis WiFi. 'n Braai is ook beskikbaar.

Pophuis: Hierdie eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV en gratis WiFi.

Hoofhuis: Die hoofhuis het 5 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens, en die oorblywende drie slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en daar is 2 bykomende badkamers beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus met 2 yskaste, 'n vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n stoof met oond. Die 2 sitkamers het elk 'n TV en gratis WiFi. Die slaapkamers en badkamers is op die tweede en derde verdieping geleë. Buite is daar 'n knus braai-area met 'n ingeboude braai.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Koos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 27 Magersfontein Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vitamiene-See - 27 Magersfontein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
R 920 R 782
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R920
R 920 R 782
per nag, vir 2 mense
Vanaf R920
R 920 R 782
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Magersfontein Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8d7902a717ad570230aa8acb86163dc66e8d411e079051b627b2211194c7bc202f26604b84ba78b31562b1b13437d71c4fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R920 nouVanaf R782 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 27 Magersfontein Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.131317 22.114159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang