Successfully reported

27 On Ray

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Cindy W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Lekker verbly. Ons verblyf oor die naweek was baie lekker. Die plekkie is netjies en goed ingerig, en die diens van die gasheer was uitstekend. Sal beslis weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiffany C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Vredevol! Die area was so rustig, niemand het ons gepla. My dogtertjie en moeder kon veilig voel in hierdie huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lovely house close to the beach. Would definitely go again. We had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
27 On Ray
Great guest, left the apartment very clean and tidy.

Alfredo L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

We had a wonderful stay. Real value for money. I would highly recommend. We had a wonderful stay. The unit had everything we needed. I would highly recommend. I would also recommend a pergola for the parking area as an improvement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shayne D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Quiet. Beautiful place. Great stay. Beautiful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

A lovely stay. We had a lovely stay at 27 on Ray. A spacious home with excellent facilities. The indoor braai area was ideal for the winter weather. It is within walking distance from the beach. Full kitchen with open plan lounge area. Main bedroom with en suite and a second bedroom and bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wickus H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ongelooflik lekker en gemaklik. Ongelooflik lekker gebly. Gemaklik en alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Medisyne vir die siel! Hier kon ons so lekker "relax"! Ons verblyf was heerlik! 27 on Ray is 'n lieflike plekkie. Ons het heerlik geslaap en het alles gehad wat ons nodig gehad het! Die buurt was so mooi, rustig en veilig. Die strand was stapafstand. Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
27 On Ray
Baie dankie, vir julle pragtige verwysing. Dankie vir julle ondersteuning, julle is enige tyd weer welkom.

Sanet G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Ons het lekker gebly. Gerieflik. Alles gehad wat ons nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
27 On Ray
Baie dankie vir jul ondersteuning, Sanet. Jul is enige tyd weer welkom by 27 on Ray.

Nina P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Vreedsaam en vol verrassings. Die verblyf is rustig, skoon en baie gerieflik ingerig vir kuier, met vele verrassings in die omgewing om te verken. Dit is die regte plek om te kuier en te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
27 On Ray
Baie dankie vir jou keuse van 27 on Ray. Jy was 'n oulike gas en is enige tyd weer welkom by 27 on Ray.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 137

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 595
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 595
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Ray Crescent, Britannia Reef, Britannia Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ab93b86369ceee54a09968859898a25cd74ca5157ff409dbdaf030b84cfb3cfdf2600db0bcca8ca4cdc152c69f1dccf26b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 27 Ray Crescent Britannia Reef, Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.725847956822 17.942193299532
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang