Successfully reported
+40

27 On Ray

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Ray Crescent, Britannia Reef, Britannia Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

27 On Ray is geleë in Britannia Reef, in die kusdorp Britanniabaai, en bied heerlike vakansieverblyf. Hierdie eenheid is ongeveer 400 m van die strand af, 90 minute van Kaapstad af, 35 km van Vredenburg en die Weskus Mall, en ongeveer 20 km van Paternoster af. Die rustigheid en ontspanne atmosfeer van die Weskus is aansteeklik.

Die verblyf bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer met enkelbeddens ingerig is. Elke badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort of slegs 'n stort.

Die oopplan-kombuis bevat 'n yskas, mikrogolfoond, wasmasjien, stoof en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan hul dekodeerder vir meer DStv-kanale saambring, aangesien daar 'n bykomende konnekteerder is. Die eenheid het 'n binnenshuise braai-area op die ingeslote patio-area, wat perfek is vir enige tipe weer.

Die huis het ook 'n alarmstelsel en diefwering vir ekstra sekuriteit.

Gaste kan uitsien na die Suidelike Regter- en Bultrugwalvisse, wat vir ongeveer 10 maande van die jaar gesien kan word, asook meer as 200 voëlspesies en pragtige blomme in die lente.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Cindy W
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker verbly. Ons verblyf oor die naweek was baie lekker. Die plekkie is netjies en goed ingerig, en die diens van die gasheer was uitstekend. Sal be...
Sien meer
Aug 2025
Tiffany C
Gesin met klein kinders
5.0
Vredevol! Die area was so rustig, niemand het ons gepla. My dogtertjie en moeder kon veilig voel in hierdie huisie.
Mei 2025
Candice W
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely house close to the beach. Would definitely go again. We had a great time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Alfredo L
Gesin met klein kinders
5.0
We had a wonderful stay. Real value for money. I would highly recommend. We had a wonderful stay. The unit had everything we needed. I ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Wickus H
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik lekker en gemaklik. Ongelooflik lekker gebly. Gemaklik en alles wat 'n mens nodig het.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 137

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 27 Ray Crescent, Britannia Reef, Britannia Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink 27 On Ray het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 595
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 595
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Ray Crescent, Britannia Reef, Britannia Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ab93b86369ceee54a09968859898a25cd74ca5157ff409dbdaf030b84cfb3cfdf2600db0bcca8ca4cdc152c69f1dccf26b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 27 Ray Crescent Britannia Reef, Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.725847956822 17.942193299532
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang