2708 Pearl Sky
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 6 Lagoon Drive, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 114 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            2708 Pearl Sky is 'n luukse ateljee-eenheid wat toegerus is vir selfsorg en op die 27ste verdieping van die veilige Pearl Sky-gebou by The Pearls of Umhlanga geleë is. The Pearls of Umhlanga is naby die hartjie van Umhlanga Rocks en spog met restaurante en winkels. Die bekende Umhlanga-strand en promenade is stapafstand vanaf die eenheid. 
Dié ateljee-eenheid het 'n oopplan-uitleg en is geskik vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis het granietblaaie en is met 'n mikrogolf, oond, klein induksieplaat en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 2, asook 'n sitarea. Lugversorging is beskikbaar en daar is gratis WiFi. Skuifdeure lei na die klein balkon wat sitplek het.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 120
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 6 Lagoon Drive, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 6 Lagoon Drive, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang