Successfully reported
+33

278 on Main

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 278 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

278 On Main bied luukse verblyf in die hartjie van die pragtige Vrystaatse dorpie Clarens.

Verblyf word in 7 slaapkamers gebied. Elke slaapkamer het sy eie en suite-badkamer, toegerus met óf 'n stort, 'n bad, óf beide 'n bad en stort.

Alle linne is gemaak van 100% katoen perkall. Elke bed het 'n elektriese kombers, en verwarmers word in al die kamers voorsien vir meer gerief. Geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n TV in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang en fietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Jacques L
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Baie goeie ligging. Die verblyf was aangenaam. Die kamer was netjies.
Des 2024
Lourentia S
Saam met lewensmaat
5.0
Behulpsame bestuurder en personeel, gerieflik. Skoon, ruim en gerieflik! Lekker ontbyt.
Mei 2024
Susan V
4.6
Baie lekker. Baie dankie, dit is regtig baie netjies, skoon en groot kamers.
Des 2024
Donald C
Saam met lewensmaat
4.6
Great. The host was fantastic. Very clean. Nice comfortable mattress. Enjoyed the bath.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Eras B
Saam met lewensmaat
4.4
Wonderlike avontuur. Dit was wonderlik en ons het baie lekker ontspan.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 278 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink 278 on Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 278 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9bfd3c1215f0c9680dfe3c3d502c5f82e4099e813a2277cfcddeeeeed684d8f51cdd275ec954ce944150a79fcd844c52850?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 278 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -28.516104494181 28.419678211212
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang