Successfully reported

27A on Angus

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Alida K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

5 star service. Was very clean. Staff are very friendly and helpful. Next time I will be there again. 5 star service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Paradys in Bedford. Die Gastehuis is wonderlik met pragtige tuin en swembad. Dit is baie goed geleë naby Bedford Centre en hoofpaaie. Die woonstel was baie gemaklik, met duursame meubels, linne en badkamer. Die kombuis is goed ingerig en die braai area was lieflik. Dit was 'n baie aangename week en ek sal vir seker weer daar inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sershin P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Satisfying. Convenient and safe space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iaan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Baie aangename besoek gewees. Baie aangename aand gehad, enigste negatiewe was 'n hoenderhaan op 'n nabye eiendom wat vroeg oggend begin kraai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

50e verjaarsdag met een oornag. Baie gemaklike en ruim kamer, ideaal geleë naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2024

Very happy and would stay there again. Overall we were very happy and would stay there again. Comments would be maybe a better king-size bed, and firmer pillows.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya K
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Uitstekende diens en ligging. Silwerskoon en niks was te veel moeite nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie veilig en netjies. Ons is vriendelik deur ons gasvrou ontvang. Baie veilige omgewing en netjiese verblyf. Ons sal weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie R
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2022

Duur vir wat jy kry. By aankoms het hulle niks geweet van ons bespreking nie met gepaargaande vertragings om in te kom. Die onvriendelike dame lyk of sy pas uit die bed opgestaan het. Was teleurgesteld om te ontdek dat die kamer nie 'n en suite-badkamer het nie. Daar was geen melk of Cremora vir die koffie nie. 'n Vaas met dooie blomme het aangedui dat die kamer maar min aandag kry. Sy ook vir die koste 'n queen bed en nie 'n standaard dubbel nie. Ek sou ook aircon vir die prys verwag.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Muzi M
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2021

See stars. Great place to have a peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 995
R 1 995 R 1 098
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 995
R 1 995 R 1 098
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 995
R 1 995 R 1 098
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 27A Angus Road, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAma1L41aE3YODxPMFGbJKd1xzjTD2wKBk0Tf6GFP4rWPd605wrB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 995 nouVanaf R1 097 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 27A Angus Road Bedfordview 2007 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.182206905509 28.121287822723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang