27A on Angus
Kry 45% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 27A Angus Road, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
-
Vanaf
R1 995R1 098 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
27A on Angus is 17 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Bedfordview, Germiston, en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, gesinsbesoekers en oornaggaste. Dit is net 15 km vanaf die Johannesburg-stadion en 15 km vanaf Gold Reef City & Casino.
Die verblyf beskik oor 5 eenhede om van te kies en om in gaste se behoeftes te voorsien. Elke eenheid het toegang tot 'n terras of balkon en is toegerus met 'n groot, platskerm, HD-TV met 'n volledige, premium DStv-reeks kanale vir gaste se vermaak. Hulle het elkeen 'n privaat badkamer en linne en handdoeke word vir gerief voorsien.
Dit het 'n groot, Hollywood-styl buiteswembad wat die middelpunt is, omring deur 'n pragtige, aangelegde tuin waar gaste kan ontspan.
Sandton City Mall is 16 km vanaf 27A on Angus, terwyl Eastgate-winkelsentrum en Bedford-sentrum 850 meter ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 27A Angus Road, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
- Gaste dink 27A on Angus het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 27A Angus Road, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang