Successfully reported
+14

Pirates View Knysna

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Cape Road, 28 Eastford Country Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pirates View Knysna is 'n lieflike grondvloer-eenheid wat omring word deur woud, see-uitsigte, en sporadiese wild- en voëllewe en is op dieselfde eiendom geleë as wat die eienaar woon.

Dié 1-slaapkamer-oopplan-eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste op 'n slag en is ingerig met 'n dubbelbed. Dit het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die slaapkamer brei uit na die kombuisarea wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n lieflike ontbyt-eiland met stoeltjies waar gaste hul maaltye kan geniet terwyl hulle uitkyk oor die pragtige groen. Die eenheid het 'n TV wat toegang bied tot 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, Netflix, Amazon en gratis WiFi.

Die eenheid lei na 'n pragtige terras met sitplek buite, met pragtige uitsigte oor die dorp in 'n afstand. Daar is ook 'n lieflike grasperk waar jy 'n heerlike skemerkelkie kan geniet. Hierdie eiendom is net 5 km van die dorp af geleë en langs die Simola Gholflandgoed as jy lus is vir 'n spa of gholfdag.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Zachary R
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and a true place to unplug. Well maintained unit, everything we needed was on hand. Very hygienic and tidy. The view is incred...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Richard R
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, quiet, peaceful. Very private and safe location with a stunning view of Knysna. The flat is quite warm and bright early in t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Eldridge V
Saam met lewensmaat
5.0
Very enjoyable. Beautiful views and lovely accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Megan M
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Absolutely beautiful sunset view, with a comfortable place outside to drink your morning coffee and be in nature.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Beverly B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. A great experience. The room was spacious, clean and neat. The hosts very helpful and the view was incredible! Lovely peacef...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mione Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Old Cape Road, 28 Eastford Country Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pirates View Knysna het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Cape Road, 28 Eastford Country Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdb4ae27cf9efa3e7afdc081215d040f2e9abe7f43cc15ca0047fa2001061bfcd2efa55ce4a69b97ff4c54975c50c645d99d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Old Cape Road 28 Eastford Country Estate 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.018125121063 23.024074824011
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang