Successfully reported

28 on Andrew

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Carina F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netjies met goeie diens. Ons het heerlik gebly en alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarie
28 on Andrew
Dankie Carina, waardeer jou resensie.

Cas P
1 nag
5.0
Jun 2025

Gerieflike verblyf met goeie ligging; hulpvaardige en aangename gasvrou. Het heerlik gebly vir 'n vinnige oornagstop gevolg deur 'n lekker ontbyt teen billike ekstra koste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarie
28 on Andrew
Dankie, Cas, vir goeie resensie. Waardeer. Enige tyd weer welkom terug.

Louis G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

The stay was for an event in Barberton. The host was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Aangenaam, dankie. Netjies en baie vriendelik, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annamarie
28 on Andrew
Dankie Philie, julle is welkom terug enige tyd.

Nicola S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Net vir oorslaap is die plekkie perfek. Die slaap plekkie is netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Annamarie
28 on Andrew
Dankie Nicola vir jou positiewe resensie. Bly julle het lekker gebly.

Evonia O
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Sep 2025

Brilliant. Worth the money, it's a pity it was short. Annemarie moved us to a bigger room without any extra charges.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarie
28 on Andrew
Thank you, Evonia. Much appreciated.

Simone L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustige, netjiese, veilige blyplek, vriendelike gasvrou! Ons het heerlik oorgebly vir 2 aande. Annamarie was vriendelik en het 'n heerlike ontbyt bedien. Sy het ook voorstelle gemaak oor dinge om te doen en te sien in die area. Die kamer was netjies en skoon en daar was ook 'n kombuisarea met 'n mikrogolfoond en eetgerei om te gebruik indien nodig en 'n braai area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarie
28 on Andrew
Dankie Simone Altyd lekker om positiewe resensie van 'n gas te lees en weet hulle het lekker gebly. Julle is welkom terug enige tyd!

Helen L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Asemrowend. Huweliksnag kamer so spesiaal gemaak deur eienaars. Roosblare. Swane en vele meer. Pragtige mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarie
28 on Andrew
Dankie Helen. Geen moeite, ek doen dit met liefde. Ek het twee cupcakes en 'n pragtige klein heuning botteltjie gekry.

Laura D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

4x4 weekend in Barberton. Baie lekker gebly. Regtig waarde vir die geld. Dink net ons kamer het 'n nuwe bed gekort. Matras was bietjie uitgeslaap al.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danica B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Kalm, vriendelik en hulpvaardig. Was baie aangenaam met vriendelike en gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annamarie
28 on Andrew
Dankie Danica vir jou positiewe resensie. Word opreg waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 745
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 745
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 745
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Andrew Street, Barberton, Mpumalanga, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7kk8CLVzgs2FviPr4GbWysOmQErv8Ww9WWmmcN5VsAZ1Xqt5g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 28 Andrew Street Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.78297 31.058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang