Successfully reported
+58

28 on Andrew

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Andrew Street, Barberton, Mpumalanga, 1300, Mpumalanga
  • Vanaf R745 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

28 on Andrew is 'n bekoorlike gastehuis in die bekoorlike dorpie Barberton.

Die verblyf het slaapplek vir 14 gaste en beskik oor 7 slaapkamers. Daar is 4 slaapkamers wat apart van die hoofhuis geleë is. Elke kamer het sy eie privaat ingang. Vyf van die kamers is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Een van die slaapkamers het 2 driekwartbeddens en die ander kamer het 'n koningingrootte-bed.

Daar is 4 slaapkamers met waaiers en 3 slaapkamers het lugversorging. Elke kamer het 'n yskas, TV en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Gemeenskaplike braai-area, swembad en Jacuzzi is beskikbaar asook 'n buitekombuis met 'n mikrogolfoond, borde, glase, 'n strykyster en strykplank.

Gaste kan 4x4-roetes, voetslaan, valskermsweef, bergfietsry, vierwielmotorfietsry, perdry en mikroligte vlieg in die area geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Carina F
Saam met vriende
5.0
Netjies met goeie diens. Ons het heerlik gebly en alles gehad wat ons nodig gehad het.
Aug 2025
Cas P
5.0
Gerieflike verblyf met goeie ligging; hulpvaardige en aangename gasvrou. Het heerlik gebly vir 'n vinnige oornagstop gevolg deur 'n lekker ontbyt teen...
Sien meer
Jun 2025
Louis G
Saam met vriende
5.0
The stay was for an event in Barberton. The host was very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Simone L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, netjiese, veilige blyplek, vriendelike gasvrou! Ons het heerlik oorgebly vir 2 aande. Annamarie was vriendelik en het 'n heerlike ontbyt bedi...
Sien meer
Okt 2024
Helen L
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Huweliksnag kamer so spesiaal gemaak deur eienaars. Roosblare. Swane en vele meer. Pragtige mense.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 28 Andrew Street, Barberton, Mpumalanga, 1300, Mpumalanga
  • Gaste dink 28 on Andrew het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 745
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 745
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 745
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Andrew Street, Barberton, Mpumalanga, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7kk8CLVzgs2FviPr4GbWysOmQErv8Ww9WWmmcN5VsAZ1Xqt5g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 28 Andrew Street Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.78297 31.058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang