Successfully reported

28 Sandpiper

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hazel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Friendly hosts. Friendly hosts and very accommodating. Location very quiet and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
28 Sandpiper
Dit was ń voorreg om julle as gaste te ontvang. Kom gerus weer. Seegroete Marita

Hannelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie gerieflike verblyf in baie goedtoegeruste eenheid. Baie gerieflike verblyf in 'n baie mooi en besonder goedtoegeruste eenheid. Alles wat mens moontlik kon nodig hê, was beskikbaar - tot 'n skottelgoedwasmasjien en 'n masjien vir klere was! Gasheer en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
28 Sandpiper
Baie dankie, dit was heerlik om julle as gaste te ontvang. Seegroete, Marita

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Perfect. A beautiful spacious cottage in beautiful St Lucia. We enjoyed it very much. It has everything you need and more. We will be back again next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Excellent! Excellent! The accommodation is in prime condition. More than well equipped for an extended stay. The owner stays onsite and is friendly, helpful, and hands-on. We stayed for 3 nights - would like to return and stay for longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaunrie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Amazing. Beautiful apartment. Very clean and neat. Lovely hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
28 Sandpiper
Thank you, it was a pleasure to have you as a guest. Regards, Marita

Beth L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

It was absolutely lovely, Gerhard and Marita made us feel very welcome. It was absolutely lovely, Gerhard and Marita welcomed us and came to check if we had everything we needed. It was clean and comfortable. I will definitely stay there again. Just the shower went from hot to cold all the time when one showered, and I would have preferred breakfast bowls big enough for cereal; the only bowls there were big enough for pudding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie netjiese akkommodasie! Ons het baie lekker gebly! Die eenheid is baie modern, netjies en ten volle toegerus. Ons is baie vriendelik verwelkom en het baie lekker gekuier, sal vir seker weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Very happy and satisfied. I highly recommend this place for stays during the holiday. Very clean, comfortable, everything is fine and in order.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Goeie waarde vir geld en sal dit met vrymoedigheid aan ander reisigers aanbeveel. Verblyf was puik. Woonstel en tuin was baie netjies en die omgewing waar die woonstel geleë is, is uiters netjies in 'n baie goeie deel van die dorp. Die eenheid het alles wat nodig is vir 'n paar dae se verblyf. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam met inligting van die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
28 Sandpiper
Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Kom gerus weer. Seegroete Marita

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Sandpiper, St Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aef54f6eec8873b83529f1b7e125d50ef9b95eb669c2ea815e10cbe7dc281786cee08c424a1f2c31b8b49e24d1536aee2a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 48 5 1 5 28 Sandpiper St Lucia Estuary 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.376783093509 32.418647145369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang