Successfully reported

282 Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Hannes E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Gerieflik, gemaklik met gasvryheid. Vir seker een van die beste ervarings wat ek nog gehad het, die plek is ruim, skoon en alles werk. Oom Ben maak seker jy voel welkom, en dat jy alles het wat jy nodig het. Die ligging is lekker naby aan winkels en in 'n stil straat geleë wat beteken jou nagrus is ongesteurd. Ek sal die plek vir seker aanbeveel. My seun wou die "sleeper couch" oplaai en saambring huistoe so gemaklik het dit geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Perfect stay! Amazing! Everything you needed was there. The hosts were super helpful and friendly. The garden and flat were immaculate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre J
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Puik, sal definitief weer oorbly. Goed ontvang. Probleem met DStv onmiddellik reggestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand & Enid E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

"A home away from home.". Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het regtig baie lekker gebly, alles was daar en die netheid 'n 10/10 vir die geld wat ons betaal het. Van ons aankoms tot ons vertrek, was ons met vriendelikheid behandel. Dit het gevoel soos 'n weekend 'n away from home" op ons gemak. Ons kom kuier weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Value for money and met all our needs. Accommodation was amazing, hosts were extremely friendly and helpful. Location was ideal for our use, and the safety, cleanliness, and serenity really made our stay great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
282 Guesthouse
Thank you so much for your kind words and a 5-star rating! We're thrilled you enjoyed the peaceful setting and felt so well taken care of. Hope to welcome you back soon!

Ryno B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Excellent place, highly recommend. The stay was excellent. Good location. Very friendly, helpful owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
282 Guesthouse
Thank you for the positive review, glad you enjoyed your stay.

Alet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer van hierdie gastehuis gebruikmaak. Ons het baie lekker gebly; alles wat mens nodig het vir 'n naweek weg van die huis, was voorsien. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
282 Guesthouse
Dankie vir 'n 5-ster! Ons streef daarna om aan ons gaste se behoeftes te voorsien en jul 5 ster terugvoer word waardeer.

Karien J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Very nice stay with friendly hosts. Pleasant, clean, convenient, safe, friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
282 Guesthouse
Thank you for your 5-star review. It truly reflects our effort to make our guests feel comfortable and at home.

Ansunet V
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Wonderlike plek. Regtig baie mooi, netjies en veilige plekkie gewees. Sal net daar slaap in PTA.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
282 Guesthouse
Dankie vir jou positiewe terugvoer met 5 sterre!

Anneke K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons het 'n lieflike, bekostigbare verblyf geniet! Ons moes verblyf naby Unitas-hospitaal kry waar my man kon bly terwyl ek 'n heupvervanging gekry het. Die gastehuis is ongeveer 2 km vanaf die hospitaal en het ons behoeftes gepas. Dis ruim, baie netjies, smaakvol ingerig en het alles wat ons benodig het. Veilige parkering. Die gasvrou en gasheer was beskikbaar om te help waar hulle kon. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
282 Guesthouse
Dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons is bly dat ons die nodige kon bied tydens jou hospitalisasie en operasie te Unitas. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R640
R 640 R 512
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R640
R 640 R 512
per nag, vir 2 mense
Vanaf R640
R 640 R 512
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 282 Celliers Lane, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ad42f4599eb4965a9098cd82e3e5abbd956387d8eeb9232e2e69b41eec011e79f07c8246f9353f4df0b743bb2bd0ee437b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R640 nouVanaf R512 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 282 Celliers Lane Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.819777696395 28.201074790177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang