Successfully reported
+12

28B @ Dunne

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28B Dunne Road, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

28B @ Dunne bied gerieflike selfsorg- en oornagverblyf in Empangeni op die eienaar se perseel en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Daar is 'n kamer en 'n badkamer. Die kamer met 'n privaat ingang het 'n gemaklike bed met 'n sagte duvet en skoon linne. Ander geriewe sluit 'n TV, 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi in.

Die rustige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning en die verblyf bied maklike toegang tot plaaslike eetplekke en winkelsentrums. Veilige parkeerplek is beskikbaa. Alhoewel hierdie kamer op die eienaar se perseel geleë is, geniet gaste volkome privaatheid.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 28B Dunne Road, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28B Dunne Road, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7390994710db56dc80d2a3d0f1e043520b095f87cf0531da7525cbc855c514bcee2c61c7602651441ecf71721d8a30d0cd82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 28B Dunne Road Empangeni 3880 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.753526332219 31.893218262407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang