Successfully reported

28Kabeljauws

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pearl D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie baie nice. Die verblyf was baie lieflik. Ek sal definitief weer daar gaan bly met my gesin. Alles omtrent die plek was net wat ons wou hê en nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties skoon en netjies, vriendelike ontvangs. Baie lekker. Alles skoon en netjies soos altyd. Ons het baie al daar gebly. Eienaar ook ontmoet en vriendelik ontvang. Lekkerste plek vir ons by Kabeljauws.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
Lang verblyf
5.0
Sep 2025

Top akkommodasie in Jeffreysbaai. Ek gaan altyd in 28 Kabeljauws tuis wanneer ek Jeffreysbaai besoek, en soos gewoonlik, was die fasiliteite en diens van hoogstaande gehalte. Die eenheid is gerieflik, goed uitgerus, en uitsonderlik ruim, en bied al die geriewe nodig vir 'n baie aangename kuier. Die Kabeljauws 28 span gaan uit hul pad om seker te maak 'n gas se behoeftes word na omgesien, en enige versoeke word onmiddellik op gereageer. Baie dankie aan Alicia en Martie vir julle gasvryheid en kliëntesorg. Die slegste deel van 'n Kabeljauws 28 kuier is om daar weg te gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Associated L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Great stay at 28 Kabeljauws. Great, clean and private facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Op alle gebiede uitstekend. Heerlik gebly. Baie tevrede met die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette E
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Excellent. It was excellent. Such friendly owners. It was beautiful and nearby. I will definitely be staying there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtig, gasvry, baie lekker gebly. Ons het vir seker lekker gebly, sal enige tyd weer terugkeer. Alles was mooi netjies, gasvrou was vriendelik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rinalda D
Lang verblyf
5.0
Jun 2025

Alles wat nodig is, is beskikbaar. Baie mooi omgewing. Heerlike plekkie. Baie lekker, gerieflik, knus en warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Rustig teen die lagoon/see. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alichia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Kabeljauws Street, Kabeljauws, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae154ab26478e3703c406c561bc2ffd811d1bbebf8f73a022bc5af7a080e4ff4e31b19a4bb9ce17fda076223ae7dd7d02ec3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 136 5 1 5 28 Kabeljauws Street Kabeljauws 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.007155075544 24.929145276546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang