28onCalliope
Kry 20% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Calliope Drive, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
Vanaf
R850R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
28 Calliope is in Helicon Heights, Bloemfontein, geleë en bied gehalteverblyf slegs 5 km vanaf die N1-toegangsweg.
Die verblyf bestaan uit 2 aparte eenhede, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenhede is toegerus met basiese verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, breekware en eetgerei insluit. Neem asseblief kennis dat daar geen stoof of oond is nie. Daar is ook 'n TV met OpenView. Die eiendom gebruik betaal-soos-jy-gaan-elektrisiteit om onnodige kraggebruik te voorkom. Gaste moet die elektrisiteit aanvul soos benodig. Gaste moet asseblief identifikasie saambring.
Daar is veilige parkeerplek vir gaste se voertuie. Geen etes word voorsien nie. 28onCalliope is 600 m vanaf Northridge Mall geleë wat spog met talle restaurante soos Wimpy, Mugg & Bean, Eatalia, Kaapstad Vismark en Beef & Reef. Daar is ook verskeie winkels soos Woolworths, Pick n Pay, PNA, Trappers, Old Khaki, Cape Union Mart, Jewel Craft en Clicks, asook 'n Virgin Active-gimnasium. Dit is 4,6 km vanaf Mediclinic, 4,9 km vanaf Loch Logan Waterfront, 9,5 km vanaf Rosepark Hospitaal, en 15 km vanaf Bram Fischer Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 116
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 28 Calliope Drive, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink 28onCalliope het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Calliope Drive, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang