Successfully reported

28°South Self-catering Unit

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Chris H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantasies! Fantasies geriewe. Alreeds ons 2de keer wat ons van hierdie oornagplekkie gebruikmaak. Eienaars is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique O
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Dit was mooi, rustig en baie veilig. Ja, ons het baie lekker gebly! Baie oulike mense, baie vriendelik. Rustig en baie veilig. Dit was baie netjies en skoon gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivienne A
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Would definitely book there again. I would definitely recommend 29° South self-catering to anyone travelling with family. My kids enjoyed it so much and it was safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourette F
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2025

Darem 'n rusplek vir 'n moeë reisiger. Ons gesukkel om plek te kry. Paar keer gasvrou geskakel sonder sukses. Ook geensins belanggestel in haar gaste nie. Geen spieël in kamers om hare by droog te blaas nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Oswald R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2024

Great. We enjoyed our stay but left after one night although we booked for 2 nights. It is a quiet place for overnight travellers. We didn't have much to do on the second day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

Gerieflik, maar beter waarde vir geld elders beskikbaar. Die eenheid is redelik gerieflik ingerig, maar die kombuistoerusting is redelik basies. Die eenheid het aanvanklik nie genoeg borde, messe en vurke ens. gehad vir die vier persone wat bespreek was om daar te slaap nie. Die bestuurder het dit egter vinnig reggestel. Die privaatheid van die eenheid is effe misleidend. Die ingang na die huis is apart van die plaashuis se ingang en dus privaat. Die vensters van die slaapkamers kyk egter uit op die tuin van die plaashuis (wat reg langs die huisie is). Indien die blindings van die huisie oopgelaat word, kan die inwoners en werkers van die plaashuis sien wat in die slaapkamers van die eenheid gebeur. Die eenheid word geadverteer as synde op 'n plaas geleë. Dit blyk egter dat die plaas baie klein is en behoort dus eerder as 'n plot geklassifiseer te word. Daar is nie werklik plek om rond te stap op die plaas nie (aangesien dit 'n plot is). Die braaier van die huisie kyk uit op 'n baie klein landery. Die huisie is 'n klipgooi vanaf die hoofpad tussen Kakamas en Riemvasmaak geleë. Die braaier kyk ook uit op hierdie pad, wat impliseer dat motoriste op die pad kan sien wat mense doen indien hulle in die lappie gras voor die huis sou sit. Alhoewel nie baie steurend nie, is mens bewus van die swaar voertuie wat op hierdie pad verby die eenheid ry. Die ligte van die voertuie skyn ook in die aand in die woonkamer van die eenheid in indien die blindings in die woonkamer nie toegemaak word nie. Kortom, die eenheid is gerieflik - ek vertrou dat die bestuurder aandag sal gee aan die kombuistoerusting wat kortkom. Vir die prys wat ons betaal het, sou ek regte privaatheid en 'n beter toegeruste eenheid verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Christine D
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en het min of meer alles wat jy nodig het. Kort 'n paar goed in die kombuis, maar andersins was dit 'n lekker bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ryan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Amazing Was amazing to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean L
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2022

Nie welkom gevoel nie, asof ons nie verwag was nie. Geen ventelering, baie muskiete en insekte en swak toegerus vir gaste maar dankbaar vir die lugversorging. In kort sal nie terug gaan nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ryan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Was great. Its a nice setting. And lovey place will go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Doris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AH 96, Schroder, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64ec8cc888af1f514858330d27fafde99e9a5ce2919c784a1ab1d65df28fe7307ba9c0b46a7264e74b0f6f703fdaf2126f22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 AH 96 Schroder 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.741820082045 20.597577688208
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang