Successfully reported

29 @ Weenen

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Alida B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Huis weg van die huis. Die plekkie was baie netjies en het alles gehad wat ons sou nodig kry. Die gasheer was baie behulpsaam en het dinge dadelik reg gemaak as daar 'n fout was. Hulle het ook goeie aanbevelings gemaak vir plekke om te besoek die tyd wat ons daar was. Was ook 'n baie veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie K
Kort verblyf
4.6
Okt 2025

Skoon, netjies en gerieflik. Baie lekker gebly en sal weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Albert A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2025

Ons wil weer gaan volgende jaar. Ons het baie lekker gebly. Kobus het ons ontvang by die huis en hy was awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Lang verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2023

Lekker huis met 'n lekker kuier atmosfeer, ruim vertrekke. Het baie lekker gebly en sal dit defnitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Retha D
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Baie, baie lekker. Die ligging was baie gerieflik naby aan die strand, amfiteater en winkels. Was regtig baie lekker om daar te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Ongelooflike diens, netheid en waarde vir geld. As ons 10 sterre kon gee, sou ons 11 sterre gee. 29 @ Weenen is die skoonste, netjieste plek wat ons nog ooit in gebly het. Praat nie van die skons en room nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
29 @ Weenen
Hi Andre, Baie dankie vir julle pragtige review,ons is bly dat julle die tydjie by ons geniet het en dat julle gelukkig was in die eenheid. Dit was lekker om julle te kon ontmoet en ons hoop om julle sommer binnekort weer te kan akkommodeer hier by ons in Hartenbos 29@Weenen Hartenbos

Carmen I
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Amazing! We had booked for 3 nights, the place was clean neat and had everything we needed, the host was hospitable and very sweet. Thank you for opening up your place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
29 @ Weenen
Hi Carmen, Thank you so much for your kind feedback, it was a pleasure to accommodate you here with us. See you again soon 29@Weenen

Elizna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie lekker gewees. Baie goeie diens, vriendelik en hulpvaardig, uit hul pad gegaan om als gerieflik te maak vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
29 @ Weenen
Hi Elizna , Baie dankie vir julle terugvoering. Dit was heerlik om julle te kon ontmoet en akkommodeer hier by ons in Hartenbos. Sien julle binnekort weer by ons. Groete 29@Weenen

Nadia L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Great. Veilige area. Great diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
29 @ Weenen
Hi Nadia, Baie dankie vir julle terugvoering. Dit was heerlik om julle te kon ontmoet en akkommodeer hier by ons in Hartenbos. Sien julle binnekort weer by ons. Groete 29@Weenen

Jacob P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2022

Was wonderlik. Verblyf was wonderlik en gasvryheid was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 29 Weenen Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjoOKmUHJ4HPVcSxPfrwpMxMpgdKFI0PYA6dUR0TVtNA4kQ8gTC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 58 5 1 5 29 Weenen Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 09:00 -34.120316 22.11423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang