29 Adante
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 8 Middleton Road, Adante 29, Winklespruit, 4026, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 200R900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
29 Adante is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir tot 6 mense in 'n sekuriteitskompleks in Winklespruit, Kingsburgh, net 200 m van die strand af.
Die woonstel op die tweede verdieping het 'n pragtige see-uitsig en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 16 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n eetarea. Neem asseblief kennis dat die woonstel via trappe bereik word.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n plafonwaaier en 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n groot stort. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg of die etenstafel op die onderdakstoep wat oor die see uitkyk geniet word. . Daar is 'n wassery om die draai waar gaste hul wasgoed teen 'n ekstra fooi kan los.
Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met die DStv Family Bouquet.
Die kompleks bied gemeenskaplike onderdak- of opelugbraai-areas wat langs die swembad geleë is. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n outomatiese hek met oop parkeerplek.
Gaste het maklike toegang tot die strand vir swem en branderplankry. Gaste kan ook op die strandmeer gaan bootry, of die 9,5 km neem na Galleria Mall wat verskeie winkels en restaurante bied, en alles wat Amanzimtoti bied.
Daar is veilige, oop parkeerplekke agter veiligheidshekke binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Eurika Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 154
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 8 Middleton Road, Adante 29, Winklespruit, 4026, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 29 Adante het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 8 Middleton Road, Adante 29, Winklespruit, 4026, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang