Successfully reported
+24

29 On Edward

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 1 kind, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 29 Edward Crescent, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

29 on Edward is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand. Dit is langs die Koeberg Natuurreservaat geleë en is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul besoek aan hierdie kusvoorstad is.

Dié ateljee-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes, 1 kind en 'n kleuter, en is ingerig met 2 enkelbeddens. 'n Kampkot is op versoek beskikbaar. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea is ingerig met 'n kinderslaapbank en 'n slim-TV met stromingsdienste. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, induksieplaat, lugbraaier, mikrogolf, nodige eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n patio met sitplek en 'n kaggel geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, met die strand ongeveer 300 m weg. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 46 km ver.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbedjie

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 29 Edward Crescent, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 29 On Edward het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 1 kind, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 29 Edward Crescent, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b2a38a7318a247eb7ec6217af4dc801265cda59cc10e017c730bcf6bfd3e2858832499aa36cdcdadfd10ecb969a8fa32d7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 29 Edward Crescent Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.692554073512 18.441084135582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang