Lettie's
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Flambeau Street, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
29 On Flambeau is 'n gerieflike eenheid vir 2 in Courtrai in die Paarl. Dit het 'n lieflike uitsig oor die Paarlvallei en omliggende berge.
Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n toilet.
Die eenheid het lugversorging, 'n TV met DStv, WiFi en 'n omsetter
Gaste kan op die stoep ontspan en die sonsondergang kyk of van die braaigeriewe gebruik maak. Let wel dat rook verbode is en dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Paarl spog met 'n verskeidenheid restaurante, wynlandgoedere en plase, asook aktiwiteite soos voetslaan en lugballonvaarte. Gaste kan ook by die Val de Vie polo-speel of kyk, of die gewilde Taalmonument besoek.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leatitia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 29 Flambeau Street, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Lettie's het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Flambeau Street, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang