29 on Rent
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Paris Avenue, Bordeaux, Randburg, 2194, Gauteng
- Vanaf R595 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
29 on Rent is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Bordeaux, Randburg. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op besoek is.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens sluit die eenheid 'n klein eetkamertafel en 'n plafonwaaier in.
Gaste kan 'n gedeelde swembad en braaigeriewe geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Lanseria-lughawe ongeveer 26 km weg, terwyl O.R. Tambo Internasionale Lughawe ongeveer 35 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 29 Paris Avenue, Bordeaux, Randburg, 2194, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Paris Avenue, Bordeaux, Randburg, 2194, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang