Successfully reported

298 on 34th

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Zane B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great. Great, clean, neat and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ons het vir een persoon te min geboek en hul het ons baie maklik tegemoet gekom. Het lekker gebly. Geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Baie rustige omgewing. Rustige omgewing en vriendelike en hulpvaardige ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Sal weer oorslaap. Rustig en netjies. Baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Bekostigbare, netjiese verblyf in 'n rustige area. Baie dankie vir 'n rustige aand. Ons GPS het ons eers na 'n verkeerde deel van die straat geneem. Kamers is netjies, skoon en het alles wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia O
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Baie lekker gewees. Baie lekker gebly en geslaap. Baie vriendelike ontvangs en geselskap. Sukkel net met waterdruk as mens stort, kan dalk 'n drukpomp oorweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Veilig, skoon en netjiese plekkie! Die plekkie is netjies en veilig en alles was mooi skoon. Dit was 'n wonderlike verligting dat daar sonpanele is wat die waaier deur die nag aan die gang kon hou tydens beurtkrag op 'n baie warm nag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan E
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Basiese verblyf, maar bed uitstekend. Beddegoed en kussings is uitstekend, ontvangs perfek. Die gebou self kort wel aandag en parkering is nogal 'n probleem. Als in ag geneem het ons egter heerlike oorgeslaap en mens kry vir dit wat jy betaal. Ek sal wel voorstel daar word gekyk na dalk 'n deur by die badkamer insit. Ons het net oorgeslaap en eenheid was perfek daarvoor.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita K
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mrt 2025

Will stay there again if necessary. We arrived there late in the evening. I phoned. They immediately assisted us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Rene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie tevrede en waarde vir geld. Verblyf was baie netjies en skoon, alles wat mens nodig het vir oornag. Ons het 'n persoonlike probleem gehad en die gasheer het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Vriendelik, stil, netjiese area. Sal beslis weer van hulle gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 298 34th Avenue, Villieria, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e35b0e5c0f59fe5ef3a451143e6140c310b8aa6897d422e43eb38dde85ccdbe2204ff8b9a408ea9d35b205645568d3eaeb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 298 34th Avenue Villieria 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.723289 28.241986
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang