Successfully reported
+16

2B on Innes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2B Innes Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

2B on Innes bied lieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Bloemfontein geleë is. Dit is 'n goeie opsie om saam met jou gesin of op 'n sakereis te reis.

Dié woonstel het gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind, aangesien dit 'n slaapkamer en 'n badkamer het. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met 'n enkelslaapbank vir kinders en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die ligging van hierdie eiendom is naby winkels en restaurante en bied veilige parkeerplek op die perseel vir gaste se voertuie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Rusita Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 2B Innes Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 2B on Innes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2B Innes Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7be3085f1d7ab60a24757ae2e0ddef9bfb8e00f8d8de4d0e236934d675aa2844aaed108f33517874599371a266fa4a02567?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 2B Innes Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.091378 26.2348512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang