Successfully reported
+52

@2Bezuidenhout

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Bezuidenhout Street, Oewersig, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@2Bezuidenhout is 'n bekoorlike gastehuis in die Oewersig-woonbuurt langs die Mooirivier in Potchefstroom.

Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede en 'n rugsakreisiger-eenheid. Elke eenheid het 'n privaat badkamer en linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede het kombuisies wat met verhit-en-eetgeriewe toegerus is wat 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Daar is ook 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie verblyf het maak ook van sonkrag gebruik.

Die area spog met lieflike natuurskoon en parke langs die pragtige rivier as jy wil stap of piekniek hou. Dit is ook stapafstand vanaf die Noordwes-Universiteit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hansie S
5.0
Potchefstroom altyd 'n lekker kuier, saam vriende. Baie gemaklik, alles wat nodig is, ruim en netjies.
Sep 2025
Lourikie B
Saam met lewensmaat
5.0
Gaan vir seker voortaan altyd daar bly as ek kan. Verblyf was geweldig lekker. Beste waarde vir jou geld! Hoogs aanbeveel. Joviale, gasvrye, vriendeli...
Sien meer
Sep 2025
Letitia P
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. It was great; the host was awesome in reach when we asked for something. The environment was peaceful and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Antoinette F
Saam met lewensmaat
4.6
Gerieflik en aangenaam. Pragtige kamer en badkamer. Badkamer baie ruim en silwerskoon. Geriewe goed, behalwe dat 'n waaier baie waardeer sou word.
Feb 2025
Elmari C
4.2
Besorgd oor gaste se veiligheid. Netjiese fasiliteite. Baie lekker. Netjiese kamers. Stortkop kan vervang word om te voorkom dat water die vloer vol s...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2 Bezuidenhout Street, Oewersig, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink @2Bezuidenhout het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Bezuidenhout Street, Oewersig, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ffb8c6837404f49a51415f4b9fdc39c092a43c35ef94cc064f8bd577d583f83776b5803880b2d8612634f1ff29ecef000b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2 Bezuidenhout Street Oewersig 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.688297895784 27.102274679295
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang