Successfully reported
+13

2nd Avenue

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 2nd Avenue, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

2nd Avenue is 'n lieflike huis in Oosterville, Upington, wat knus en gerieflike oornagverblyf bied. Die huis is ideaal vir 'n klein gesin wat vakansieverblyf soek.

Die huis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 2 matrasse vir kinders.

Die huis lei na 'n toegeboude braai-area met 'n kombuisie, 'n etenstafel en gemaklike sitplek, en dit lei na 'n stoep met 'n swembad. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Binne is daar ook 'n yskas-vrieskas en 'n TV.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis is naby die Mediclinic Hospitaal, Hoërskool Duineveld en Kalahari Mall geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Kindermatras vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elmarie W
5.0
Pragtige plekkie, heerlik gebly, om die hoek van die Medi-Clinic. Ideaal vir iemand. Pragtige plekkie, heerlik gebly, om die hoek van die Medi-Clinic....
Sien meer
Jan 2025
Marinelle T
5.0
Heerlik geslaap, gemaklike matras. Alles wat nodig is vir 'n gerieflike oornag was by 2nd Avenue. Veilige parkering is beskikbaar. Salomé is 'n vriend...
Sien meer
Des 2024
Jacqueline E
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable stay. It was nice and quiet. Biscuits were very nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Tristessa V
5.0
Lekker gerus. Baie stil. Huislike atmosfeer. Baie netjies.
Aug 2024
Leonie F
5.0
Rustig, skoon en veilig. Dankie. As ek weer gaan sal ek weer daar wil bly.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Salomé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 13 2nd Avenue, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink 2nd Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 2nd Avenue, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41d15595892a2af95cdc07b4231a7c4f2dc1601b779d1ad6fb430323a4bb8e87e2caddbc04f48316c5de44f2d10fdcc958a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 13 2nd Avenue Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.442057065883 21.26519134014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang