Successfully reported

2 Op Terblanche

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Johan B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Neat and secure. Very nice, clean and safe. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jozua V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Baie lekker, vriendelike mense en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jozua V
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie gemaklik, netjies en baie skoon. Baie lekker en mooi! Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa D
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Als wat jy nodig het. Baie lekker gebly. Warm geslaap met heerlike koffietjie. Presies wat mens benodig vir 'n vinnige reis deur die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Pleasant. Very pleasant for a one night stay. The owner was not in the house and did not notify that we were arriving.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

N/A. Die omgewing is baie rustig en veilig. Die stort was bietjie van 'n probleem aangesien die water of vuurwarm is of yskoud is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Edwin C
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lekker gebly en as ek weet in die area moet bly, sal ek beslis weer daar boek. Ek het lekker gebly. Die eienaars was vriendelik. Dis 'n lekker stil area en naby aan waar ek moes wees. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pranisha L
1 nag
5.0
Sep 2024

Value for money. The guests were amazing. When we returned to the guesthouse after a function at 2 a.m., they were still awake. We received a very warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Sal weer gaan. Waarde vir geld en baie vriendelike en veilig. Baie netjies en privaat. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
2 Op Terblanche
Hi, baie dankie vir julle verblyf by ons. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Izaak S
1 nag
4.8
Mrt 2024

Rustige en veilige atmosfeer. Als was net soos op die fotos. Miskien kan hulle belê in 'n klein kroeg yskas vir elke kamer. Net om melk en koeldrank koud te hou. Verder was daar koffie en 'n ketel. Die badkamer is lekker groot en die klerekas is meer as voldoende. Die lugversorger werk soos 'n droom en als was skoon en netjies met ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
2 Op Terblanche
Hi, ons het yskaste in die kamers gehad, maar dan kla die mense dat die '' geluid hulle in die aande pla. So nou het ons die een wat jy in die bar area kan gebruik. Baie dankie vir jou terugvoering. Goed gaan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Terblanche Road, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb8bc11850b8c1bcaaa08590ed402cc122aa5fe5c9baabd2ede30466c6634cf880d178b49d682c9ee7aca575a20bf0ccd9ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 2 Terblanche Road Bardene 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.177455386449 28.265515565872
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang