Successfully reported

3 Colours Blue

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Kinny Y
1 nag
5.0
Okt 2025

Mooi uitsig en baie netjies. Ons is vriendelik ontvang deur Marelize en al ons kamers was pragtig en silwerskoon. Die mooi uitsig oor die hawe en sitplek op die stoep is baie mooi. Die ontbyt was heerlik en baie mooi voorberei. Baie dankie Marelize vir jou goeie kommunikasie deurentyd, jou vriendelikheid en ook jou span se werk om vir 11 mense warm ontbyt voor te sit. Well done!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodene P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Amazing. The best stay of the year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lovely comfortable accommodation with beautiful views. Communication was efficient, easy check-in, off-street parking, comfortable bed and a lovely view over the bay. All in all, a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
3 Colours Blue
Thank you, Ronel. We are happy you had a good time. Hope to welcome you back shortly. Take care.

Breyton B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlike verblyf, mooi omgewing en vriendelike diens. Ek het heerlik gebly in Mosselbaai. Die plek was netjies en die personeel baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
3 Colours Blue
Baie dankie, Breyton. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Kom maak gou gou weer 'n draai! vriendelike groete

Bronwyn D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Spectacular. With a cold breeze, the stay at 3ColoursBlue was worth every penny. Definitely going again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
3 Colours Blue
We cannot wait to welcome you back!

Jan U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderlike kuier by 'n wonderlike plek! Baie dankie! Dit was heerlik. Vriendelik ontvang, netjiese skoon plek, goeie geriewe en diens en 'n asemrowende uitsig! Baie dankie nogmaals! Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Amazing. Very lovely. Everyone was so friendly and the breakfast was amazing. Best French toast I ever had. The pool was a bonus!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vinnige wegbreek. Die kamer was skoon en netjies met 'n pragtige uitsig oor die hawe. Ons het dit geniet om op die stoep te sit en koffie te drink met die pragtige uitsig. Die personeel was baie vriendelik en het ons toegelaat om bietjie vroeër in te boek, wat altyd 'n pluspunt is. Sal 3 Colours Blue definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
3 Colours Blue
Willemien, dit was so lekker om julle te ontmoet. Ek is so bly julle het die verblyf geniet en dat julle kon asemskep hier by ons. Ek hoop ek sien julle sommer gou gou weer. Vriendelike groete, Marelize

Hanna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Asemrowende uitsig. Heerlike oornaggerief. Sal weer hier oorslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
3 Colours Blue
Hanna, dis lekker om te hoor julle het die tyd geniet. Hoop om julle gou weer te verwelkom. Vriendelike groete, Marelize

Lee B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Marvellous, we will stay again. The view was breathtaking, overlooking the town and harbour, and was great for both sunset views as well as sunrise views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
3 Colours Blue
Thank you, Lee. It makes me so happy when you found value for money. Hope to welcome you back soon. Take care.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Rodger Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed286546089cee74357a83b00538221bb5e8537608873825d200be9cdcdd3f528ae31a8d5912ad50e70c4b45a81670fd01f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 75 Rodger Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185442663322 22.147241234779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang