Successfully reported
+33

3 Eden Sands

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 42 Middleton Road, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

3 Eden Sands bied strandverblyf in Kingsburgh wat ideaal is vir die sake- of ontspanningsgas. Hierdie selfsorgwoonstel met volledige see-uitsig is in 'n veilige kompleks met direkte toegang tot die strand geleë. Dit is naby verskeie winkelsentrums in die area en Durban is ongeveer 30 km weg.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die goed toegeruste kombuis het 'n mikrogolf en kookplaat, 'n yskas, 'n ketel, 'n broodrooster en noodsaaklike kombuisware. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n TV met DStv. Die leefarea maak oop op die patio, wat 'n buitetafel en stoele het om te gebruik. Die woonstel beskik oor 'n werkstasie wat direk op die see uitkyk om sakereise te ondersteun met 'n geleentheid om te ontspan en te besin.

Die woonstel is naby die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe geleë. 'n Skadunetparkeerplek wat aan hierdie eenheid toegeken is, is beskikbaar in die kompleks wat veilige en gerieflike parkeerplek bied.

Word aan die slaap gesus deur die geluid van branders wat op die seekus breek en word wakker met manjifieke sonsopkomste. Voel die sand tussen jou tone terwyl jy op die lang sanderige streke stap en lekker swem in die warm water van die Indiese Oseaan. Dit is 'n ware strandliefhebber se paradys.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dorothy A
Gesin met klein kinders
5.0
Neat, just as in pictures. Stay was good, amenities close by. Would suggest tree branches trimmed to view beach better as it's only ove...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
David J
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stay over. It's one of the best places we have stayed in the South Coast. We will recommend 3 Eden Sands to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Carmen T
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant, what we needed, . It was a very relaxing, peaceful and comfortable stay. I can definitely see myself visiting again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Johan F
Gesin met tieners
5.0
Dit is die beste verblyf met bekostigbare prys wat ek in 'n lang tyd gehad het. Uitstekend! Die stand op jou voorstoep en regtig veilig. Sal enige iem...
Sien meer
Okt 2024
Andre W
Saam met lewensmaat
5.0
Nice. Baie lekker gebly en gemaklik.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ian & Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 42 Middleton Road, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 3 Eden Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 42 Middleton Road, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA243a8305ea78c4919f52b210eb55d7389afb50327942ee734cacdf839e58d0c65b5d0b881fea1e47591bf7bc95211a4cf48d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.10007451466 30.859482669975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang