3 Franca Villa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Ellcock Road, St Winifreds, Warner Beach, 4140, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in Warner Beach en met asemrowende uitsigte, is 3 Franca Villa die ideale kuswegbreekplek vir 'n klein gesin of vriende.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n bad met 'n oorhoofse stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Skuifdeure maak oop na 'n gemeubileerde balkon waar gaste maaltye buite kan geniet, kompleet met 'n braaiplek.
Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Gaste kan direkte toegang tot die strand geniet, terwyl Winkle Rocks slegs 1.1 km weg is vir diegene wat die omgewing wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 Ellcock Road, St Winifreds, Warner Beach, 4140, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 3 Franca Villa het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Ellcock Road, St Winifreds, Warner Beach, 4140, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang