Successfully reported

3 Lavenders

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marie B
1 nag
5.0
Okt 2025

Very comfortable. A very warm welcome from the owners. Clean and very comfortable. Close to a small shopping mall for everyday needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Baie dankie, Marie Jy is altyd weer welkom.

Marile B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Rustig en gemaklik. Baie lekker en omgewing rustig en eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Baie dankie, Marile. Jullee is altyd welkom om weer te kom kuier.

Linda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker gebly. Baie netjies, skoon en gerieflik. Omgewing is pragtig en goed geleë. Sal graag weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Baie dankie, Linda. Julle is enige tyd weer welkom.

Marissa D
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Lekker groot gesins-eenheid of vriende wat saam reis. Ons het baie welkom gevoel. Baie netjies en veilige slaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Baie dankie Marissa. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Liaane D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Safe, comfortable and affordable stay for a halfway stay overnight. We arrived late, but it was no problem. We received help with parking the trailer and our luggage and were able to settle in within minutes. The unit had two bedrooms and a bathroom. The kitchenette was part of one room. It was clean, comfortable and safe. Large enough for a family with children. As pensioners, we also received a small breakfast, which was very welcome. I will definitely recommend the establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Thank you very much. You are always welcome to visit again.

Kimberly T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Everything you need for a comfortable stay. Very friendly hosts, very neat and tidy. Everything you need for a comfortable stay. Very friendly hosts, very neat and tidy, safe and overall perfect accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Thank you very much, Kimberly. You are always welcome to visit again.

Suzette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gasvrou baie vriendelik. Anita het ons ingewag. Verblyf baie lekker, bederf my. Verblyf was uitstekend lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Baie dankie, Suzette. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.

Felix Mxolisi M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jun 2025

Spacious, safe, quiet. Nice, safe, enjoyable, quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Thank you for your response. You are always welcome to visit again.

Bill H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

We would stay again. We had a happy stay. A very friendly cat was a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Thank you for your review. You are welcome to visit again.

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2025

Kamer was netjies en gerieflik vir die kort tydjie wat ons daar was. Vriendelik ontvang en gerieflik geslaap, sou net aanbeveel dat daar vars melk beskikbaar gemaak word in die kamer vir die koffie en tee (poeiermelk nie aanvaarbaar nie). Baie dankie vir die pensioenaris ontbyt en vriendelike gesels.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Anita
3 Lavenders
Baie dankie vir die terugvoer. Ons neem alle wenke ter harte en sal beslis vars melk in die yskas plaas.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Henrietta Grove, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA076523b7d934fc193672a70222fcd23b4941f03d55e34cb09574c30c660c463f86262bdfbc98dfad28229992ddf865e02a80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 4 Henrietta Grove Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.107895910626 26.157597551528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang