Successfully reported
+53

3 Lavenders

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Henrietta Grove, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

3 Lavenders Woonstel is 'n knus woonstel op die eienaar se eiendom in Langenhoven Park, Bloemfontein, en bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

3 Lavenders Woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die gesinseenheid is deel van die residensiële verblyf en het 'n privaat ingang. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die gaste in die 2 kamers deel die en suite-badkamer. Die ander slaapkamer het 2 driekwartbeddens.

Elektriese komberse word in die winter voorsien en daar is dakwaaiers vir die somer.

Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met Netflix.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek, buitebraai-area en buitesitplek. Die eiendom is naby die Universitas Privaat Hospitaal, Universiteit van die Vrystaat en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marie B
5.0
Very comfortable. A very warm welcome from the owners. Clean and very comfortable. Close to a small shopping mall for everyday needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Marile B
Saam met vriende
5.0
Rustig en gemaklik. Baie lekker en omgewing rustig en eienaars baie vriendelik en behulpsaam.
Okt 2025
Linda F
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Baie netjies, skoon en gerieflik. Omgewing is pragtig en goed geleë. Sal graag weer daar tuisgaan.
Sep 2025
Marissa D
5.0
Lekker groot gesins-eenheid of vriende wat saam reis. Ons het baie welkom gevoel. Baie netjies en veilige slaapplek.
Sep 2025
Liaane D
Saam met vriende
5.0
Safe, comfortable and affordable stay for a halfway stay overnight. We arrived late, but it was no problem. We received help with parki...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4 Henrietta Grove, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 3 Lavenders het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Henrietta Grove, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA076523b7d934fc193672a70222fcd23b4941f03d55e34cb09574c30c660c463f86262bdfbc98dfad28229992ddf865e02a80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 4 Henrietta Grove Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.107895910626 26.157597551528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang