3 on Barracuda
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Barracuda Street, Pearly beach, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
3 on Barracuda is 'n kushawe wat in Pearly Beach geleë is. Hierdie bekoorlike selfsorg-vakansiehuis is in 'n idilliese omgewing en bied 'n strandwegbreek vir gesinne of groepe vriende.
Dié lieflike huis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die solder is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, kombuishoekie en 'n kombuis. Gaste moet hul eie DStv-slimkaart vir die TV saambring. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, 'n broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante en net 150 meter vanaf die strand. Dit is die perfekte toevlugsoord vir 'n rustige kuswegbreek. Pearly Beach Natuurreservaat is ook naby.
Daar is 'n sekuriteitskyfie in die huis vir toegang tot die swemstrand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Liezl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Barracuda Street, Pearly beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink 3 on Barracuda het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Barracuda Street, Pearly beach, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang