Successfully reported

3 on Cliff

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Ilse V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Hierdie huis was die perfekte plek om 'n belangrike mylpaal te kom vier! Baie geskik vir 'n familie kuier. Ruim, goed toegeruste kombuis en kuierarea. Kamers met pragtige uitsigte oor die bosveld. Lekker klim- en klouterplekke vir die kleinkinders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi P
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Great stay. Everyone enjoyed it. Fantastic view. House was very well equipped and even braai and grids were exceptionally clean, which was appreciated. Ice machine was an absolute bonus. Thank you for that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
3 on Cliff
Thank you so much for enjoying our house! We hope to see you soon again! Regards, The 3 on Cliff Team

Andrew W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Upmarket and clean. Great spot for a couple of families. Clean and tidy and upmarket accommodation. The only issue we had was that the battery on the Land Rover was dead, but the owner arranged to jump-start this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
3 on Cliff
Thank you for your feedback, Andrew. We really appreciate the time you took to let us know about your experience! We are so sorry about the battery of the vehicle and for your understanding! It was a pleasure to host you and your family! Regards, The 3 on Cliff Team

Petra V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Ons het lekker gebly by 3 on Cliff. Dit is 'n pragtige huis wat goed toegerus is. Die uitsig is ongelooflik en daar is genoeg kamers om 'n groep van 10 gemaklik te akkommodeer. Hulle verwag egter vreeslik baie papierwerk voor jou aankoms; ons moes 14 dokumente instuur vir ons groep se bespreking. Daar was ook 'n registrasiefie van R650 bygevoeg wat ons nie verwag het nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Baie lekker gekuier saam familie, almal was gelukkig en tevrede met alles. Het baie lekker gebly en tuis gevoel, die huis is groot en alles werk perfek. Braai area en balkon is prakties en die uitsig is asemrowend. Alles in die huis dra by tot 'n baie lekker atmosfeer. Het die feit dat jy voel of jy by huis is, weg van die huis af, baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
3 on Cliff
Baie dankie, julle maak ons harte bly as julle een van ons lodges geniet! Ons hoop ons sien julle vinnig weer! Groete, ons span.

Ben A
Kort verblyf
4.6
Mei 2025

Bosveld TV gekyk. Helder aand hemel ruim. Beste nagrus ingekry. Baie mooi huis. Al die geriewe wat jy nodig het en meer, ons kon Rugby kyk en lekker gekuier om die vuur.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Petro
3 on Cliff
Ons is bly dat julle die bos net soos ons geniet! Hoop om julle weer vinnig te sien! Groete, Petro

Lynn C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Superb luxury holiday home with every comfort you would need! This place has the most amazing view and facilities. There is every comfort you need, it's extremely well-equipped. We had a superb stay and the bonus is you get to make use of their vehicle so you can have game drives at your leisure. Will definitely go back — couldn't find any fault whatsoever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
3 on Cliff
Thank you so much Lynn for giving this nice review. We are so grateful that you enjoyed your stay with us. Was great to host you. Regards, Petro.

Elzette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Pragtige uitsig oor die reservaat. Die huis is baie en mooi en netjies. Ligging is bietjie ver van alles en ander gaste naby het vreeslik lawaai gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
3 on Cliff
Hi Elzette, baie dankie vir jou terugvoering. Dit is so jammer jy het ons nie laat weet van die geraas nie, want mens mag nie daar raas nie. Ons sou die sekuriteit gekry het om hulle te stop. Baie dankie dat julle so mooi na ons huis gekyk het. Vriendelike groete, Die 3 on Cliff Span.

Robert O
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Baie aangename ondervinding. Kan dit vir seker aanbeveel! In geheel 'n baie goeie opsie vir enige groot groep wat Mabalingwe wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gunther B
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

3 on Cliff is 'n buitengewone ervaring. Die woning het 'n pragtige uitsig oor die bosveld en is baie goed toegerus. Die bosvoertuig wat beskikbaar is net 'n bonus en verhoog die genot om as familie of vriende saam daarmee diere te gaan kyk. Die WiFi werk goed vir die wat aanlyn moet wees. Daar is voldoende skottelgoed vir baie mense en al die kombuisgeriewe wat mens verwag. Beddens is groot en gemaklik - iets wat dikwels nie die geval is nie. Sal 3 on Cliff hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 143

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 5 900
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 900
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 5 900
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Idwala 603, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c599227b645c82b89c492c5867705f247f82b9d99fd42ed1f08dbc2745751e21dc083908aababe509a6923b95dc700af2e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag (plek vir 12) 62 5 1 5 Idwala 603 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.810571971717 28.095950335264
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang