Successfully reported
+59

3 on Greger Accommodation

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3 Greger Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

3 on Greger is 'n netjiese en gerieflike selfsorg-eenheid met 2 en suite-kamers. Dis sentraal geleë is in 'n stil woonbuurt in Mbombela (Nelspruit). Dit is naby skole, winkelsentrums en mediese geriewe.

3 on Greger Gesinseenheid het slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasruimte. 'n Slim-TV, WiFi, en 'n USB-muurprop is beskikbaar. Daar is 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Let asb. dat hierdie eenheid nie 'n sitarea het nie.

Die Zebra Suite het 'n koningingrootte-bed, en is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof, en 'n mikrogolf. Die stort is ekstra groot. Die eenheid het ook lugversorging, 'n slim-TV, gratis WiFi, en 'n USB-muurprop.

Die 2 nuwe en suite-kamers, Kingfisher en Tauraco het elk 'n koningingrootte-bed, yskassie, ketel, koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, haardroër en 'n strykyster. Die badkamer het 'n skuifdeur, groot stort, wasbak en toilet. Die kamers het elk lugversorging, 'n slim-TV, gratis WiFi, en'n USB-muurprop,

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die swembad op die perseel.

'n Wasgoed- en strykdiens kan gereël word. 'n Pendeldiens na die lughawe, mediese geriewe of winkelsentrums kan gereël word teen 'n ekstra koste.

Daar is 2 honde, Leila en Dust, op die perseel wat ook daarna uitsien om gaste te verwelkom.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Daan V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike gerieflike netjiese verblyf. Sal beslis weer daar oornag. Voortreflik, het aan alle verwagtinge voldoen.
Okt 2025
Wisani M
Saam met lewensmaat
5.0
Good ambiance. Very pleasant and welcoming atmosphere.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Fanie B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, waarde vir geld, vriendelike gasvrou! Pragtige eenheid, ons gunsteling gastehuis in Nelspruit.
Sep 2025
Fanie B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, mooi, ruim, goed geleë, waarde vir geld. Fantastiese verblyf, van die beste in Mbombela, vir seker! Sal weer oorbly!
Sep 2025
Andries De Kock D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gepas vir die omgewing. Ja, perfek, alles in plek, vriendelike diens en baie freebies in die yskas gelos. Baie mooi blyplek.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 185

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 3 Greger Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink 3 on Greger Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3 Greger Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29r7NgRMejzlLoUURkdyiQ33pI1lQoqfmh6lHajNb8h19f6ZYd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 185 5 1 5 3 Greger Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.481306222408 30.980495160713
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang