Successfully reported

3 On Nebraska

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Tes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflike, netjiese, sentrale verblyf. Uitstaande gasvryheid. Wonderlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Baie dankie, Tes. Groot waardering. Groete vir jou.

Megan R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Excellent accommodation. Excellent accommodation. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Dankie dat julle by ons gebly het, Megan. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Dankie vir jou resensie. Waardeer

Philip V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Oornag. Skoon en netjies. Alles wat nodig is. Goeie aanwysings en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Baie dankie. Dit was ‘n plesier om julle gesin te huisves. Dankie dat julle ons plekkie so mooi netjies agtergelaat het. Groot waardering. Groete.

Lisa D
1 nag
5.0
Mrt 2025

Oulike plek, oulike mense, veilig, mooi, ruim, skoon, baie aangenaam. Wat 'n oulike plek by oulike mense! Baie behulpsaam en verwelkomend. Veilig en mooi. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Liewe Lisa. Baie dankie dat jy moeite gedoen het om ons resensie te voltooi. Julle is mooi mense en 'n plesier om vir jou en jou familie te huisves. Groot waardering. Groete André en Glynn

Andrea L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Great value for money, very spacious and comfortable! We loved our stay at 3 On Nebraska! The flatlet is very spacious and comfortable! We had everything we needed. Great value for money! I definitely recommend this establishment!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Thank you so much for your kind review, Andrea. It was a pleasure hosting you and your family. Regards, Glynn

Johan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Ons het veilig gevoel en lekker geslaap. Alles wat nodig is, was beskikbaar en netjies. Ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Dankie vir jou mooi resensie Johan. Dit word waardeer. Ons sien weer! Groete, André en Glynn.

La Femme Nikita S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Amazing! Can't have asked for a lovely place. Very peaceful, beautiful neighborhood, felt at ease.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Glynn
3 On Nebraska
Thank you La Femme - it was a pleasure hosting you. It is always heart-warming when our guests are happy. Much appreciated. Regards, Glynn

Cassandra K
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Thanks, everything was so great. So peaceful and tranquil. It was relaxing and I was assisted in every way possible. Thanks, everything was so great and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Thank you so much, Cassandra. I appreciate you taking the time to review our accommodation. Your support is appreciated. Looking forward to welcoming you back in the future. Regards, Glynn

Mark C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Affordable, clean and safe. We had a nice stay, but the stairways were a bit of a challenge. Recommendation: The apartments had only one small mirror in the bathroom, and my girls love their mirror for makeup and dresses.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Hi Mark - thank you so much for your review. There is also a dressing table with a mirror in the second bedroom, but your comment is noted and I will add a full-length mirror in the room as well. It was lovely hosting you and your family. Regards Glynn

Riana M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Gemaklik en gerieflik met billike prys. Baie lekker gebly. Die gasheer het ons baie welkom laat voel. Gehelp om bagasie bo te kry. Saterdagoggend daar aangekom met Airfyer ook. As jy die steil trappe kan hanteer, is dit 'n heerlike plek om te bly. Boomryk met baie voëltjies. Vertrekke is ruim en het nuwe banke (nie die op fotos). Daar is nie meer die oondjie met plate soos foto nie, maar een kookplaat en pot/pan ens. Maar as jy iets kort, dan bring die gasheer baie vinnig dit om alles gerieflik te maak. Verwelkomingschocolade was 'n mooi gebaar. Daar is 'n klein hoeveelheid koffie, tee, suiker en melk ook. Die badkamer met deur uit albei kamers is baie gerieflik. 2 klein waaiers was in die kas indien jy dit nodig het. Genoeg handdoeke ook in die badkamer. Dit is 'n baie lekker verblyfplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Baie dankie vir jou deeglike resensie, Riana. Dit word opreg waardeer. Dit was 'n voorreg om vir jou en jou familie te kon huisves. Groete André en Glynn Hugo

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Glynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Nebraska Street, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf912d95cd620c3c536e813a254710b07ae854b1f10a37a480c5e9eeb47b9bda0dd29d89ef5c648fc01fd0be12d699194812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 3 Nebraska Street Stellenridge 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.876633465999 18.653912157078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang