Successfully reported

3 Palms

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johanna S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Quiet, peaceful and beautiful. We really recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het so lekker gekuier. Dit was nou heerlik. Alles wat nodig was om lekker te bly, was beskikbaar. Willie het vir seker gemaak ons is gemaklik en dat alles in orde is. Ons woefie-kinders was ook veilig en het die huis en die erf net so baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
3 Palms
Baie dankie, julle was aangename gaste.

Talitha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik rustig. Ons het vreeslik lekker gekuier en ons 2 honde kinders was welkom en Tannie Martie het selfs komberse op haar banke gesit vir Cara en Chloë, maar gelukkig het ons ons eie gebring. Oom Willie was heeltyd behulpsaam en albei baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolani S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Much fun! Wonderful! Close to the beach and perfectly set up for a family holiday. The accommodation has everything you need and the hosts were very friendly and ensured that we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
3 Palms
Thank you, happy you enjoyed it. Regards

Thys S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Privaat met 'n heerlike gasvrye oom en tannie. Ek en my 3 klein kinders moes wegbreek van 'n baie moeilike tyd in ons lewe. 3 Palms was die ideaal gewees. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
3 Palms
Baie dankie julle was lekker gaste.

Louisa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Was beslis lekker gewees. Beslis lekker gebly, hulle kan dalk WiFi aanskaf, sodat mense kan stream.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Willie
3 Palms
Dankie. Ja, ons kan WiFi aanbied, maar dan moet ons die tariewe ook meer maak.

George C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Waarde vir geld. Ons verblyf by 3 Palms was baie aangenaan. Ons is vriendelik ontvang en alles wat jy nodig het was in die plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Willie
3 Palms
Dankie julle, dit was aangenaam om julle as gaste hier te hê.

Linda S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Apr 2025

Skoon maar ongemaklik. Was nie sleg nie, maar nie wow nie. Bed en bank is ongemaklik en die plek vir voertuig is ongemaklik. Sou nie alleen kon stop as my man nie saam was nie. Vriendelike mense, maar dit was dit.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Willie
3 Palms
Jammer om te hoor dat daar nou klagtes is. Ons sal wel probeer om te verbeter.

Martie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Nice place to stay. We love 3 Palms, it is cozy and everything you need is there. Nice place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlik gekuier. Oom Willie en Tannie Martie is dierbaar, sal weer gaan kuier. Ons het baie lekker gebly, lekker gerieflik en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
3 Palms
Baie dankie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R600
R 600 R 510
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R600
R 600 R 510
per nag (plek vir 5)
Vanaf R600
R 600 R 510
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 31 Station Road, Sunwich Port, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA015bff2bedf96e467fea54e22c7c576ef335485d86c53ec38406ac53850b0905fb43024699223cc3a096b5ae79dc3ec88fe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R510 per nag (plek vir 5) 47 5 1 5 31 Station Road Sunwich Port 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.6666821 30.5074658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang