Successfully reported

3 Truinfar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Karesna S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Enjoyed the best view. Relaxing and resting. We had the best time staying at 3 Truinfar. The view was absolutely amazing. The house is in a very nice and quiet complex. The walk down to the beach is also not that far.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Was saam my liefde daar en ons het 'n wonderlike tyd gehad, baie dankie. Dit was ongelooflik lekker en ons het dit baie geniet. Die mense is vriendelik en die blyplek was uitstekend. Ons sal definitief weer soontoe gaan, baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek en baie dankie dat ons in so 'n mooi gerieflike plekkie kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
3 Truinfar
Baie dankie, julle is altyd welkom. Groetnis, Leon

Jacques B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie netjies, skoon en veilig. Baie lekker gebly, was net nie warm water nie, tot ons agtergekom het die geyser was nog af, maar verder kon ons nie kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
3 Truinfar
Goeie dag, Cecilia. Baie dankie. Ons vertrou dat dit goed gegaan het met die Comrades. Vra groot om verskoning vir die geyser wat nie aangeskakel was nie. Julle is altyd weer welkom. Groetnis, Leon

Adele D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Dit was uitstekend gewees! Ons het heerlik gebly met die branders in jou ore en die mooiste uitsig na die see elke dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paola C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Our family's new favorite holiday accommodation! We stayed for almost 2 weeks and absolutely loved it! Year after year we visit places but never really get the feeling that we would visit again. Well, I think we've found our new holiday spot. The views are breathtakingly beautiful and the stack windows that completely open up make it even better. Well-equipped kitchen, modern living areas, comfortable beds with very good quality linen. All round a win for us. We had the best holiday and will most definitely be back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea G
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Lovely. My stay was lovely, quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Veilig, smaakvol gemeubileerd, pragtige ruim woonstel. Baie lekker gekuier in die seefront woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Puik waarde vir geld en lekker rustig met mooi uitsig op die see. Heerlik gekuier en gerus. Die plek is goed toegerus, netjies, skoon en alles wat nodig is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker, skoon en vars verblyf. Baie lekker gebly. Lanklaas 'n plek so skoon en vars gesien. Die beddegoed was so vars. Was regtig baie lekker akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
3 Truinfar
Baie dankie Andrea, julle is altyd welkom indien die woonstel beskikbaar is. Ek dra ook jou boodskap oor. Groetnis Leon

Wayne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Beste plekkie ooit. Hierdie was een van ons beste blyplekkies van almal. Ek wil weer by dieselfde plek bespreek vir Desember.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Ellcock Road, Warner Beach, Kingsburgh, 4140, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49719bda8dfc929d939673fbd0349043904611241158aec34a618ecef15dd32509b1dd2dd39fb0407fe2bd613eacb1f9779c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 9 Ellcock Road Warner Beach 4140 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.08891990053 30.863936360616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang