Successfully reported
+24

3 Zeezicht Apartment

Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7443, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 540 R1 078 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

3 Zeezicht Apartment is in Bloubergstrand geleë en bied pragtige uitsigte op Tafelberg en oor Robbeneiland. Die smaakvol versierde strandfront-woonstel is ideaal vir paartjies of 'n gesin van 4.

Die tweeslaapkamerwoonstel is ten volle ingerig en bied slaapplek aan 4 gaste. Die 1 slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n groot stort.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n oond, stoof, yskas, mikrogolfoond en 'n broodrooster. Daar is ander geriewe soos 'n sitkamer, sekere DStv-kanale, WiFi en 'n DVD-speler in die kamer.

Daar is ook 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

3 Zeezicht Apartment is stapafstand vanaf die plaaslike restaurante en kroeë, 20 km vanaf die V&A Waterfront en 27 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Dit bied ook maklike toegang tot gewilde wynroetes en strande.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rina G
5.0
Geëet, gekuier, geslaap. Son, see en wind. Lekkerste woonstel met 'n asemrowende uitsig!
Jan 2025
Simbarashe Z
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Awesome, beautiful view, clean, secure, and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Jackie D
Gesin met tieners
4.8
Ons het lekker gekuier in Zeezicht. Zeezicht is naby winkels en eetplekke wat alles loopafstand is. Oor die algemeen was die woonstel skoon en netjies...
Sien meer
Apr 2025
Ronel V
Saam met vriende
4.6
Pragtige uitsig. Ongelooflike ligging. Mal oor die oopskuifvensters en dat jy voel of jy teenaan die see is. Alles wat ons nodig gehad het.
Apr 2025
Renee H
Saam met lewensmaat
4.6
The view and location was perfect. We will be back. Montanique was very good regarding communication. We enjoyed our stay. Irene, the c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

John Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 59

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 30 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7443, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 Zeezicht Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 540
R 1 540 R 1 078
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 540
R 1 540 R 1 078
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 540
R 1 540 R 1 078
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7443, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41c6478ed906a1b67d2f5b7adf81ac4a5fc6e87aea0a257dd9ecf04a5843950179b6dd14216816407e9358d295189ef557e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 540 nouVanaf R1 078 per nag, vir 4 mense 56 5 1 5 30 Beach Boulevard Bloubergstrand 7443 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.818295858125 18.474723100662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang