Successfully reported

30 Branderdraai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Shaun M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Was great. The owner was there to receive us. He was super nice and explained everything we needed to know.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heino W
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Genoeg spasie, bitter mooi uitsig, gemaklik, skoon en netjies. Baie lekker plek. Baie ruim plek, tog is die kamers so dat niemand gesteur word nie. Die uitsig is baie mooi. Oom Chris het ons baie mooi gehelp en baie moeite gedoen. Beveel die plek enige tyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Baie dankie vir jul komplimente, Heino. Wees verseker dit spoor ons aan om nog beter te doen. Sien daarna uit om julle weer in die toekoms by 30 Brandedraai te akkommodeer. Mooi dag vir julle en alle voorspoed vir julle en die sportspanne. Groete, Chris

Elsa C
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Best break away house! We had a fantastic time at 30 Branderdraai. The views are absolutely breathtaking. The house is spacious and it contains everything you might need to enjoy your stay. The host is a true gem. I cannot wait to book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Dear Elsa, it was a pleasure to host your family at 30 Branderdraai. Glad you enjoyed your stay with us and looking forward to seeing you again in future. Kindest regards, Chris

Sonja F
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Beste ligging waar ons nog gebly het. Alles wat jy nodig het. Baie netjies en gerieflik. Kan nie vra vir 'n beter uitsig. Winkels en wynroete naby. Wi-Fi stadig en swak sein, maar dit was nie belangrik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Baie dankie Sonja dat julle 30 Branderdraai goed versorg het en so netjies gelos het. Jammer dat DStv stadig was, ek het dit reeds met ons diensverskaffer opgevolg. Dit was 'n plesier om julle as gaste te akkommodeer en ek sien uit na julle volgende besoek.

Ayamangalisa B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Great. OMG the place was beautiful, the views as well. Our host was so pleasant and had so much to share. Such a beautiful soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Thank you, Aya. So glad you enjoyed your stay and thank you for the kind words. Satisfied guests are the best way to promote 30 Branderdraai. You have made our day; thank you once again. Kind regards, Chris

Juan-maree V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Voel soos tuiste. Ons maatskappy het 'n groot projek gehanteer in Hermanus en die rusplek het dit beslis die moeite werd gemaak. Sal beslis weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Beste Juan-maree. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle span hier by 30 Branderdraai te akkommodeer en sien daarna uit om weer in die toekoms te verwelkom. Baie dankie.

Alvin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Our host, Chris, greeted us warmly into our very homely accommodation. The welcome bunch of fresh flowers added to the welcome. What a fantastic place with an awesome seafront view and close to the mall and shops. It was perfect for our family; great times, great memories. Chris was the perfect host, keeping us abreast of developments on the conditions with the storm of the September long weekend, also offering us a free night due to road closures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Baie dankie Alvin. Jou positiewe kommentaar word waardeer en kan ons net aan spoor om nog beter te doen.

Abel Jacobus S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Baie aangenaam. Chris was baie behulpsaam en die huis sit naby aan alles wat jy nodig het om jouself te genie, dankie vir 'n lekker naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Baie dankie Jaco. Dit was 'n plesier om julle as gaste te akkommodeer en dankie dat julle 30 Branderdraai so goed versorg het. Sien daarna uit om julle in die toekoms weer te sien. Groete Chris

Donné S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Lovely home with a stunning view. We were a total of 10 people - with 4 children between the ages of 2 and 9. The home is lovely and spacious, kitchen fully equipped for self-catering. Stunning view of the ocean from the dining room and braai area. The gas stove top and lamp bulbs were greatly appreciated during the loadshedding hours we had during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Hi Donne Thank you very much for your positive review, it is highly appreciated. We see your comments and promotion by word of mouth as a key marketing tools and therefore we continuously strive to improve the standard of our facilities and service. Thank you for taking good care of the property, looking forward to welcoming you back in the near future.

Pieter S
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2023

Vriende op 'n gholftoer. Lieflike ligging, pragtige see-uitsig, heerlike braai! Diens van Chris was onverbeterlik. Baie dankie, ons hoop om eendag weer te kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chris
30 Branderdraai
Baie dankie Pieter dit was n plesier om julle hier by 30 Branderdraai te akkommodeer. Sien uit na julle volgende besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 4 750
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 750
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Branderdraai Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7601ac194c30055dfe2cdea101e06f56f946cc0dfa03e62ac5fa17b3ab0b98450590d346e0d7f02b024453280c11adaf32f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag (plek vir 10) 28 5 1 5 30 Branderdraai Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.420923 19.184795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang