30 Oceans Edge
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Ocean's Edge, Zimbali Estate, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 450 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hierdie pragtig gestileerde en volledig gemeubileerde vakansiehuis met 3 slaapkamers is geleë in een van Ocean Edge se mees gesogte gebiede binne die gesogte Zimbali-landgoed. Die eiendom bied uitsonderlike privaatheid, skilderagtige uitsigte en 'n deeglik ontwerpte uitleg, wat gaste voorsien van alles wat nodig is vir 'n gemaklike en onvergeetlike verblyf.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed en sy eie en suite-badkamer met 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n lieflike eetkamerstel waar gaste hul maaltye kan geniet. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek.
Gaste kan moderne geriewe geniet soos gratis onbeperkte WiFi, volledige DStv, Netflix, lugversorging regdeur en 'n privaat swembad. Die eiendom bied ook toegang tot Zimbali se wêreldklas-geriewe, wat 'n ontspannende en aangename vakansie-ervaring verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 67
Resensies 243
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 30 Ocean's Edge, Zimbali Estate, 4399, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Ocean's Edge, Zimbali Estate, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang